Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Région (gewes) | Nord-Pas-de-Calais |
Département | Pas-de-Calais |
Koördinate | 50°17′N 2°47′O / 50.283°N 2.783°O |
Stigting | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 11,63 vk km |
Hoogte bo seevlak | 52-99 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 41 239 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 545,9/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 124 206 |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Frédéric Leturque (UDI) |
Amptelike webwerf | arras.fr |
Arras (Nederlands: Atrecht) is die prefektuur (administratiewe hoofstad) van die Noord-Franse département Pas-de-Calais met 'n oppervlak van 11,63 vierkante kilometer en 41 239 inwoners (2012).